Minroc Dienste – Klerksdorp

Minroc- Diens met Deernis

 

Die span van Minroc in Klerksdorp, met Mev Aletta Joubert aan die stuur, is al die afgelope 20 in die bedryf en beskik oor deurgrondse kennis en ondervinding van begrafnisonderneming en versekering

 

Die Doves-agentskap, wat voorheen as Saffas handelgedryf het, is in 2004 aan Minroc Begrafnisondernemers, toegeken. Dit het verseker dat SAFFAS en HTG Lewens polishouers steeds effektief bedien kon word na die sluiting van die ou Saffas in Klerkspod. Doves het nasionale begrafnisooreenkomste met onder andere Solidariteit/MWU, UASA, GBA, Ou Apostoliese Kerk van Afrika, Nuwe Apostoliese Kerk, Hollard, Metropolitan, Samba, HTG, Union Life, Jet, Bonlife, ZCC, Saffas, Lesaka en Numsa.

Volgens Aletta kan polishouers van bogenoemde groepe wel deur ander begrafnisondernemers bedien word by die afsterwe van ‘n familielid, maar le klem op die feit dat jy van jou voordele kan verbeur as jy van ‘n ondernemer gebruik maak, wat nie gekontrakteer is met jou spesifieke plan nie. “Kontantvoordele kan uitbetaal word, maar dit is dan soms te min om all die uitgawes te dek. Dit is baie belangrik om kwotasies aan te vra. Al is dit ‘n moeilike, is dit van kardinale belang dat ‘n familielid die moeite doen om fiesies in the gaan na verskillende ondernemers ten einde die beste kwotasie te kry.” se Aletta.

Doves, met 16 personeellede, bied allesomvattende dienste – van die berading na die afsterwe van ‘n geliefde, tot die uiteindelike oprigting van die grafsteen. U kan hulle ook kontak om meer uit te vind van hulle begrafnisversekering teen  mededingende pryse. Hulle bied ook ‘n 24 uur diens.

 

Ons voorsien:

* Waardige begrafnisse

* Verassingsdienste

* Vervoer, Berging en verwydering van liggaam

* Doodsertifkate

* Alle reelings, bv Predikant, Pastoor, Orrelis, Kerk, Klankman, Koster

* Programme, Blomme en Verversings

* Bekisting, Besigtiging van oorledene

* Koop en Voorbereiding van graf

* Wye reeks kiste en grafstene

 

Waarom meer betaal?  Kontak ons vir gratis kwotasie.

 

018 4641057 of 083 440 4838