Natuurlike Dood

In die geval van ‘n natuurlike dood, hetsy by die huis of by ‘n aftree-huis, hier is die eerste stappe om te neem:
Skakel jou dokter
Skakel jou Minister
Skakel MINROC Begrafnisdiens wat kontrakteur van Doves / Saffas: 018 464 1057
 
Jou dokter sal die oorsaak van die dood sertifiseer en Minroc sal die amptelike doodsertifikaat namens u verkry.
Ten einde te verseker dat begrafnisreelings so spoedig moontlik getref kan word, word u versoek om ons te skakel

om ‘n afspraak te reel vir wanneer dit gelee is. Indien u verkies, sal ons een van ons opgeleide personeel u tuis besoek,

waartydens alle reelings in die privaatheid van u eie woning bespreek kan word.

 

Ons by Minroc sal al die nodige begrafnisreĆ«lings vir jou hanteer. U familie is dan in goeie hande.